| Modulekode | GIS 704 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Ruimtelike kleinste kwadrate regressie, oppervlakinterpolasie deur die gebruik van kleinste kwadrate en koordinaattransformasies. Onderwerpe en Geodesie: Ruimtelik gebaseerde meetstelsels, seevlak metings, bepaling van die geoid, aardas orientasie en aarddinamika. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | GMC 310 en GIS 320 of ekwivalent |
| Kontaktyd | 28 kontakure per semester |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Geografie, Geoinformatika en Meteorologie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App